‘n CERES polisielid wat vroeër vanjaar summier sonder betaling geskors is hangende ‘n verkragtingsklag en die gepaardgaande ondersoek teen hom, het verlede Woensdag weer in die Ceres streekhof verskyn.
Jaun-Pierre Fritz (31), was ten tye van die verkragtingsvoorval op 17 Lees verder...