023 316 2021/3

VOLG ONS

Delicious wen derbystryd

May 26, 2016

 DELICIOUS het Saterdag hul krag gewys toe hulle Ceres in 'n opwindende derbystryd met 21-10 geklop het. Hier hardloop Aldo Sauls van Ceres met die bal terwyl Lee-Grant Hofmeester (op grond) en Marco Manus hom probeer keer.   FOTO: Gaby Kaalmeyer

DELICIOUS het Saterdag hul krag gewys toe hulle Ceres in ‘n opwindende derbystryd met 21-10 geklop het. Hier hardloop Aldo Sauls van Ceres met die bal terwyl Lee-Grant Hofmeester (op grond) en Marco Manus hom probeer keer. Lees meer hieroor in Donderdag se uitgawe.
FOTO: Gaby Kaalmeyer