DIE twee mans wat verdink word van die moord op ‘n bejaarde vrou van Wolseley, se saak sal eers later in Kaapstad Hooggeregshof aangehoor kan word.
Die bejaarde Edna Dorothy Brooks, was ‘n tyd lank in 2015 vermis en haar Lees verder...
DIE Ceres polisie wou verlede week glad nie kommentaar lewer oor die vordering van hul ondersoek na die beweerde ontvoering van ‘n 16-jarige leerder nie.
Al wat die polisie wou sê is dat nuwe inligting ontvang is en dat die Lees verder...
‘n OMSTREDE skoolhoof van Wolseley, is weer in die nuus.
Die skoolhoof het na bewering ‘n 8-jarige meisie met ‘n rottang geslaan. Haar ma het ‘n aanrandingsaak by die polisie aanhangig gemaak maar dit later weer gaan terugtrek. Bewerings word Lees verder...
DIE Ceres polisie se ondersoek na ‘n voorval waartydens ‘n jong meisie na bewering opgelaai en ontvoer is op die dorp, word nog ondersoek.
Die voorval is Donderdag 2 Junie deur die polisie bevestig nadat gerugte vroeër die rondte begin Lees verder...
NA meer as twee maande in aanhouding op George en op Ceres, is ‘n sakeman van George Maandag op borgtog van R10 000 vrygelaat.
Gabriel Edward (Abri) Steenkamp (49), het die afgelope jaar talle mense in die Witzenbergstreek asook George Lees verder...
HAMLET het Saterdag die derbywedstryd teen Bella Vista met 30-24 gewen. Spelers het aan beide kante uitgeblink en Bella Vista het tervergeefs teruggeveg vir ‘n oorwinning. Hier is Glenton Cupido (senter van Bella Vista), besig met een van sy talle kraglopies. FOTO: Willem Whalied
VIER mans wat ‘n P.A.Hamlet inwoner in 2014 vermoor het, se hofsaak het Maandag in die Ceres rondgaande hooggeregshof begin.
Die mans het Riaan Maart (27) in September 2014 vermoor en daarna sy liggaam by ‘n brug afgegooi. Goeie polisiewerk Lees verder...