TWEE van die vier mans wat ‘n P.A.Hamlet inwoner in 2014 vermoor het, is verlede week lewenslange gevangenisstraf opgelê in die Ceres rondgaande hooggeregshof.
Mkululi Nteta (38), is skuldig bevind aan moord en verkragting op Riaan Maart maar het voor Lees verder...