VONNISOPLEGGING in die rondgaande hooggeregshof op Ceres moes verlede Donderdag wéér uitgestel word omdat die sielkundigeverslag oor ‘n moordenaar wat gevonnis moet word, nog steeds uitstaande is.
Die verslag, wat al maande gelede klaar moes wees, is nog nie gedoen Lees verder...