023 316 2021/3

VOLG ONS


5julp16.pmd

EEN verdagte is vasgetrek nadat inbrekers ‘n plaaseienaar twee keer binne 24-uur oorval en beroof het.
Plaaseienaar Braam Matthee (60), is twee keer binne 24-uur aangeval en beroof op die plaas Knolvlei tussen Wolseley en Tulbagh.
Matthee het Woensdag 13 Lees verder...

‘n BOER van Wolseley is sedert verlede week in ‘n kritieke toestand nadat hy in ‘n fratsongeluk beseer is.
Johan (Worsie) Everson is verlede Woensdag 13 Julie ernstig beseer nadat ‘n sleepwa met vee op, sy Isuzu bakkie reg van Lees verder...

‘n GEWESE makelaar van Ceres en ‘n nasionale bekende grapjas, het oornag uit die dorp verdwyn nadat hy talle sakelui, vriende en kennisse na bewering met duisende rande ingeloop het. Hy skuld ook geld aan plaaslike besighede, ‘n munisipaliteit en Lees verder...

‘n JONGMAN wat sonder ‘n geldige lisensie bestuur het en oor ‘n kind gery het in Bella Vista, is verlede week onskuldig bevind en ontslaan.
Die 19-jarige Abré Boer het die afgelope twee jaar in die Ceres landdroshof verskyn op Lees verder...

DIE langverwagte 2016 munisipale verkiesingkandidaatlys, is Donderdag 30 Junie deur die Onafhanklike Verkiesings Kommissie (OVK) bekendgemaak.
Die lys met name is Vrydag 1 Julie deur die munisipaliteit saam met die OVK gesertifiseer. Twaalf partye en ‘n paar onafhanklike kandidate gaan Lees verder...

‘n GEWESE smokkelaar en oudtaxibestuurder van Bella Vista, is verlede Dinsdag vier keer lewenslange gevangenisstraf opgelê vir die verkragting van twee jong kinders in 2012.
Streeklanddros Patrick Ross het op 28 Junie in die Paarl streekhof, vir Abraham Louw Lees verder...

DIE SAPD se ondersoekspan wat die ontvoering van ‘n 16-jarige meisie op Ceres ondersoek het, wou die week geen woord oor die vordering van die ondersoek rep nie en ook nie sekere bewerings hieroor, bevestig nie.
Die polisie het verlede Lees verder...