023 316 2021/3

VOLG ONS


 DELICIOUS het Saterdag hul krag gewys toe hulle Ceres in 'n opwindende derbystryd met 21-10 geklop het. Hier hardloop Aldo Sauls van Ceres met die bal terwyl Lee-Grant Hofmeester (op grond) en Marco Manus hom probeer keer.   FOTO: Gaby Kaalmeyer

DELICIOUS het Saterdag hul krag gewys toe hulle Ceres in ‘n opwindende derbystryd met 21-10 geklop het. Hier hardloop Aldo Sauls van Ceres met die bal terwyl Lee-Grant Hofmeester (op grond) en Marco Manus hom probeer keer. Lees meer hieroor Lees verder...

‘n ALGEMENE werker wat net een dag vir ‘n plaaslike bouer op ‘n bouperseel gewerk het, is verlede week op Calvinia skuldig bevind aan roof met verswarende omstandighede.
Jan van Zyl, ‘n bouer van Ceres en inwoner van P.A. Hamlet, Lees verder...

VIER mans van Ceres wat verdink word van verkragting, se borgaansoek is Maandag in die Ceres landdroshof afgekeur.
Die vier mans wat in Warm Bokkeveld korrektiewe dienste aangehou word, word aangekla van die wrede verkragting van ‘n 19-jarige meisie.
Die Lees verder...

‘n BEJAARDE vrou van Wolseley wat ‘n tyd lank in 2015 vermis was en wie se liggaam later in Bainskloofbergpas gekry is, se moordsaak sal in Kaapstad Hooggeregshof aangehoor word.
Drie mans van Wolseley, Abraham Hanekom (23), Adriaan Philander (27) Lees verder...

‘n BAKKIEBESTUURDER wat verantwoordelik gehou word vir die dood van twee eerstejaar onderwysstudente in 2015, se hofsaak het die week begin.
Grant Ruben Losch (30) van die Paarl staan tereg in die Rawsonville landdroshof op twee aanklagte van strafbare manslag. Lees verder...

VIER mans het Dinsdag vlugtig in die Ceres landdroshof verskyn na die verkragting van ‘n jong meisie.
Volgens ‘n polisiewoordvoerder op die dorp, het die voorval tussen 9 en 10 April plaasgevind op die hoek van Lyell- en Bergsigsigstraat.
Die Lees verder...

DIE verhoor van ‘n jong motoris wat daarvan aangekla word dat hy ‘n kind in 2013 omgery het, se verhoor duur voort in die Ceres landdroshof.
Die 19-jarige Abré Boer het die betrokke Donderdagaand 21 Februarie 2013 sy pa se Lees verder...

REGTER Boqwana het verlede Donderdag in haar uitspraak bevind dat ‘n raadslid van Ceres sy pos moet ontruim aangesien hy nie lid is van die National Peoples Party (NPP) nie.
Met die 2016 munisipale verkiesing om die draai, het Lees verder...

DIE SAPD het ‘n hoë profiel amptenaar van die Premier van Gauteng se kantoor, Dinsdag op Ceres gearresteer op drie klagtes wat verband hou met ‘n beweerde dronkbestuurvoorval.
Die polisie het ‘n klagte van ‘n bekommerde inwoner opgevolg toe hulle Lees verder...