023 316 2021/3

VOLG ONS


‘n CERES polisielid is summier sonder betaling geskors hangende ‘n verkragtingsklag en die gepaardgaande OPOD-ondersoek, teen hom.
Jaun-Pierre Fritz (31), was ten tye van die verkragtingsvoorval op 17 Desember 2015, vir ongeveer ‘n jaar ‘n lid van Ceres SAPD. Lees verder...

DIE man wat verantwoordelik was vir miljoen rande se brandskade aan ‘n voerstoor op Wolseley, se verhoor gaan nou in Junie begin.
Mahlomola Cashwell Sibolla (32) het in Junie 2015 tydelike werk op die plaas Twistniet gedoen. Hy is uitgevang Lees verder...

DIE Witzenberg gemeenskap is vir die tweede keer binne drie weke geskok deur ‘n gru-moord op ‘n plaas.
Drie weke gelede is ‘n jong meisie op die plaas Vastrap meer as 18 keer met ‘n mes gesteek waarna haar moordenaar Lees verder...

‘n VROU van Tulbagh is gelukkig om te leef nadat sy wreed met ‘n mes aangeval en vir dood agtergelaat is op Valentynsdag.
Volgens die Tulbagh polisie het die voorval Sondag 14 Februarie omstreeks 12:00 plaasgevind. Die slagoffer, Marilyn Fortuin Lees verder...

‘n GROOTSKAALSE polisiesoektog het verlede week geëindig toe hulle die liggaam van ‘n moordverdagte in ‘n plaasdam opgespoor het.
Die polisie se soektog met honde en spoorsnyers het gevolg nadat ‘n jaloerse kêrel, Emile Snyers (21) van die plaas Vastrap, Lees verder...

‘n JALOERSE kêrel het Maandagaand sy meisie wreed vermoor.
Spoorsnyers en die polisie se honde-eenheid was Woensdag nog besig om na die verdagte te soek. Die polisie sluit dit nie uit dat hy dalk selfmoord kon gepleeg het nie.
Volgens Lees verder...

DIE regspan van ‘n gestremde weeskind wat in 2009 in Dennebos vakansieoord verkrag is, eis nou R1.4 miljoen van die Witzenberg munisipaliteit.
Die meisie is jare gelede deur twee Suid-Afrikaanse sendelinge uit haglike toestande in Bulgarye gered.
In die Hooggeregshofaksie Lees verder...

Polisie vang Gerber sr. in Oos-Kaap

‘n BEDRIEER van Ceres wat sedert 2014 talle boere en onskuldige huishuurders ingeloop het met meer as R400 000, is deur die polisie in Port Elizabeth vasgetrek.
Die vermoede bestaan dat ‘n familielid die polisie in kennis gestel het waarna Lees verder...

LEES volledige berig in die uitgawe van 12 Februarie oor vragmotorongeluk in Michellspas waarvan die vraghouer met pere afgeval en op spoorlyn beland het. ‘n Paar fotos is ook by artikel.

 

DAAGLIKS is daar mense wat ongegronde stories en versinsels oor ander kwytraak op sosiale media en veral Facebook. Hulle deel ook graag inligting wat baie keer vals en ongetoets is.
Witzenbergstreek se Facebook-gebruikers is geen uitsondering nie.
Die eerste is Lees verder...